Waaraan ons glo

Ons by Jagersbosch glo dat met deernisvolle versorging en ondersteuning ons aan ‘n bemagtigde en gesonder gemeenskap bou. Die toegewyde personeel en vrywilligers leef die slagspreuk Diens omdat ons omgee uit in die groot verskeidenheid dienste waardeur die lewens van indiwidue vergemaklik en verryk word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>